Bekostigbare Centurion Bed en Ontbyt Akkomodasie – Kyk Online Vir Jou Familie Vakansie in Centurion. Goedkoop Bed & Ontbyt, Selfsorg Eenhede en Goedkoop Familie Vakansie Akkommodasie in Centurion.
– Centurion Bed en Ontbyt Akkomodasie –

Inyameko BnB

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 202.5 per person
  • Kapasiteit: 25
-
Inyameko BnB is op 'n kleinhoewe in Centurion geleë en bied keurige verblyf. Inyameko BnB spog met bekostigbare basiese verblyf, ideaal vir reisigers wat 'n plek nodig het om hul koppe neer te lê. Verblyf kan bespreek word in The Sien Meer
Sparrow Accommodation

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 495 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
Sparrow Accommodation is 'n eenslaapkamerwoonstel wat gerieflik ingerig is in Lyttelton Manor. Dis op dieselfde perseel as die hoofhuis, die eenheid is apart en het 'n privaat ingang. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Sien Meer
Hampton House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 550 per person
  • Kapasiteit: 13
-
Ons gewilde en goed ingerigte gastehuis is oorspronklik in 1953 in Clubview, Centurion, gebou. Dié oase van rus en vrede lê dus in die middel van al die aksie van die stad. Ons gaste kan oornag in een van 5 Sien Meer
Clifton Cafe

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 325 per person
  • Kapasiteit: 4
-
Clifton Cafe is in Lyttleton Manor, Pretoria en bied gehalteverblyf in 2 kamers. Dis in 'n woonbuurt 800 m vanaf Unitas Hospitaal en naby verskeie winkels, restaurante, Centurion Gautrein, Supersport Park en ander geriewe. Die Rose-kamer beskik oor 'n dubbelbed Sien Meer
Irene Boomhuis

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 400 per person
  • Kapasiteit: 3
-
Irene Boomhuis is in 'n stil boomryke area in die dorp Irene, suid van Pretoria geleë. Dit is 'n ideale wegbreek vir paartjies en sakereisigers. Die stylvol versierde eenheid beskik oor 'n slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het Sien Meer
Rozendal Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 470 per person
  • Kapasiteit: 15
-
Rozendal Guest House bied B&B en is in Lyttleton Manor, Centurion, geleë. Die eienaar bestuur die gastehuis en dit is ook naby die Waterkloof Lugbasis, Netcare Unitas-hospitaal en Lyttleton-winkelsentrum. Rozendal Guest House beskik oor 8 individueel versierde kamers. Hierdie kamers Sien Meer
Das Kleine Wunder B&B

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 450 per person
  • Kapasiteit: 9
-
Das Kleine Wunder B&B bied luukse akkommodasie, hartlike gasvryheid en uitstekende diens teen billike pryse. Hierdie B&B is in die hartjie van Centurion, naby aan Centurion Winkelsentrum. Ons het twee 2 kamers met enkelbeddens, 1 tripel-kamer en 1 dubbelkamer. Elke Sien Meer
Home at Harry’s

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 250 per person
  • Kapasiteit: 8
-
Home at Harry's bied B&B en is in Pierre Van Ryneveld geleë. Dié gastehuis is net 25 minute se ry vanaf Centurion, Pretoria se middestad en die O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Daar is 2 gastekamers wat uniek versier is. Elke Sien Meer
InnJoy Boutique Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Hotel
  • Prys: Vanaf R 625 per person
  • Kapasiteit: 34
-
InnJoy is ontwerp en gegradeer as 'n 4-ster-boetiekhotel. Ons is gerieflik geleë in Centurion en na aan die industriële- en sakedistrik. Van ons af het gaste maklike toegang tot die hoofweë, 3 lughawens, Supersport Park, gimnasiums, Zwartkop Gholfbaan, 3 winkelsentrums Sien Meer
The Club House Guesthouse

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 510 per person
  • Kapasiteit: 11
-
The Club House Guest House is in Rooihuiskraal, Centurion, geleë en is die ideale wegbreek vir 'n sakereisiger of vakansieganger. The Club House Guest House het slaapplek vir 11 gaste en het 2 selfsorg-eenhede en 3 dubbelkamers met en suite-badkamers. Sien Meer
Sekelbos Guesthouse

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 495 per person
  • Kapasiteit: 8
-
Sekelbos Gastehuis is in Eldoraigne, 'n rustige voorstad van Centurion, geleë en is goed ingerig vir entoesiastiese toeriste en sakereisigers. Dit is maklik bereikbaar vanaf die hoofweë soos die N1, die N14 na Krugersdorp en die Ben Schoemanhoofweg via roetes Sien Meer
Centurion Golf Suites

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 1575 per unit
  • Kapasiteit: 28
-
Centurion Golf Suites is die perfekte wegbreek vir sake- of aktiewe vakansiegangers. Hier bied ons luukse verblyf op die gesogte en veilige Centurion Residential Estate & Country Club wat sentraal vanaf al die groot sakekerns en winkelsentrums geleë is. Dit Sien Meer
Somerslus Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 640 per person
  • Kapasiteit: 6
-
Somerslus Guest House is in die sekuriteitsdorp Irene geleë, naby Pretoria, Centurion se middedorp, Midrand, Johannesburg en net 25 minute se ry vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe. Verblyf beskik oor 3 luukse en suite-kamers met lugversorging en het slaapplek vir Sien Meer
The Cedars Bed and Breakfast

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 700 per unit
  • Kapasiteit: 22
-
The Cedars Bed and Breakfast is in Clubview Centurion geleë en bied stil en rustige verblyf naby die sakekern. Die verblyf bestaan uit 7 eenhede wat altesaam slaapplek vir 22 gaste bied. Elke eenheid het koffie- en teemaakgeriewe, 'n waaier, Sien Meer
Pete’s Retreat Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 475 per person
  • Kapasiteit: 16
-
Pete's Retreat Guest House is in Zwartkops, Centurion geleë en is naby al die hoofweë na Pretoria/Midrand en O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Verblyf word gebied in 8 gerieflike kamers met en suite-badkamers en 'n TV met afstandbeheer. In 6 van Sien Meer
The Monte Carlo B&B

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 1100 per unit
  • Kapasiteit: 18
-
The Monte Carlo B&B is in die eksklusiewe Centurion Residensiële Landgoed en Buiteklub geleë en bied gemaklike verblyf in 'n veilige omgewing met 24 uur-sekuriteit en toegangsbeheer wat gaste die vryheid gee om 'n draffie of 'n stappie te geniet Sien Meer
LightStone Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 650 per unit
  • Kapasiteit: 19
-
LightStone Guest House is in Centurion geleë en bied gemaklike selfsorgverblyf. Dié gastehuis is naby die Centurion Mall, Irene Country Club en die Nasionale Dieretuin van Suid-Afrika. Die gastehuis bestaan uit 1 slaapkamer in die hoofhuis en 1 tuinwoonstel met Sien Meer
Aanthuizen

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 315 per person
  • Kapasiteit: 2
-
Aanthuizen is 'n gesinsvriendelike woonstel in Valhalla, in Centurion. Dié woonstel bied 2 privaat slaapkamers met 1 badkamer wat met 'n gang verbind word wat dit ideaal vir 'n gesin maak. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede Sien Meer
Bird Song Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 375 per person
  • Kapasiteit: 14
-
Birdsong Guest House is in die lieflike, landelike omgewing Hennopsriviervallei, Gerardsville, Centurion geleë. Die gastehuis bied gesellige verblyf in 'n pragtige huis omring deur luisterryke tuine met volop voëllewe. Dié gastehuis beskik oor 7 eenhede met slaapplek vir altesaam 14 Sien Meer
Aandbloem Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 465 per person
  • Kapasiteit: 18
-
Aandbloem is 'n gastehuis in Eldoraigne, Pretoria. Dit is in 'n sekuriteitskompleks naby verskeie hoofroetes, sakesentrums in Centurion, Pretoria se middestad, Midrand, Fourways en Sandton geleë. O.R. Tambo-, Grand Central- en Lanseria-lughawe is ongeveer 40 km ver en maklik bereikbaar Sien Meer

centurion bed and breakfast brooklyn | centurion north bed and breakfast | centurion east bed and breakfast | centurion west bed and breakfast | centurion central bed and breakfast | hatfield centurion bed and breakfast | sunnyside centurion bed and breakfast | montana centurion bed and breakfast | bed and breakfast around centurion | bed and breakfast arcadia centurion | bed and breakfast around centurion north | bed and breakfast accommodation centurion east | bed and breakfast around centurion west | bed and breakfast around centurion cbd | bed and breakfast around centurion central | bed and breakfast centurion north akasia