Bekostigbare Centurion Bed en Ontbyt Akkomodasie – Kyk Online Vir Jou Familie Vakansie in Centurion. Goedkoop Bed & Ontbyt, Selfsorg Eenhede en Goedkoop Familie Vakansie Akkommodasie in Centurion.
– Centurion Konferensiegeriewe Fasiliteite Akkommodasie –

Das Kleine Wunder B&B

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 450 per person
  • Kapasiteit: 9
-
Das Kleine Wunder B&B bied luukse akkommodasie, hartlike gasvryheid en uitstekende diens teen billike pryse. Hierdie B&B is in die hartjie van Centurion, naby aan Centurion Winkelsentrum. Ons het twee 2 kamers met enkelbeddens, 1 tripel-kamer en 1 dubbelkamer. Elke Sien Meer
Bird Song Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 375 per person
  • Kapasiteit: 14
-
Birdsong Guest House is in die lieflike, landelike omgewing Hennopsriviervallei, Gerardsville, Centurion geleë. Die gastehuis bied gesellige verblyf in 'n pragtige huis omring deur luisterryke tuine met volop voëllewe. Dié gastehuis beskik oor 7 eenhede met slaapplek vir altesaam 14 Sien Meer
Golfers Paradise

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 2380 per unit
  • Kapasiteit: 8
-
Golfers Paradise is op 'n gholflandgoed in Centurion geleë en bied pragtige gemeubileerde verblyf, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Gaste kan die huis as geheel bespreek. Die boonste verdieping het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir 'n Sien Meer
Celtis House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 450 per person
  • Kapasiteit: 12
-
Celtis House is 'n juweel wat in die luukse woonbuurt Irene in Centurion geleë is. Dit is slegs 2 km van die N1-hoofweg af en slegs 30 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Ons 6 kamers is individueel versier en Sien Meer
InnJoy Boutique Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Hotel
  • Prys: Vanaf R 625 per person
  • Kapasiteit: 34
-
InnJoy is ontwerp en gegradeer as 'n 4-ster-boetiekhotel. Ons is gerieflik geleë in Centurion en na aan die industriële- en sakedistrik. Van ons af het gaste maklike toegang tot die hoofweë, 3 lughawens, Supersport Park, gimnasiums, Zwartkop Gholfbaan, 3 winkelsentrums Sien Meer
LightStone Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 600 per unit
  • Kapasiteit: 13
-
LightStone Guest House is in Centurion geleë en bied gemaklike selfsorgverblyf. Dié gastehuis is naby die Centurion Mall, Irene Country Club en die Nasionale Dieretuin van Suid-Afrika. Die gastehuis bestaan uit 1 slaapkamer in die hoofhuis en 1 tuinwoonstel met Sien Meer
Aandbloem Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 372 per person
  • Kapasiteit: 18
-
Aandbloem is 'n gastehuis in Eldoraigne, Pretoria. Dit is in 'n sekuriteitskompleks naby verskeie hoofroetes, sakesentrums in Centurion, Pretoria se middestad, Midrand, Fourways en Sandton geleë. O.R. Tambo-, Grand Central- en Lanseria-lughawe is ongeveer 40 km ver en maklik bereikbaar Sien Meer

 Johannesburg Akkommodasie

Johannesburg

Meer as 3 miljoen mense noem hierdie bruisende metropool huis, Vir die beste pryse in Johannesburg Akkommodasie Kliek hier.

Kaapstad

Suid-Afrika se mees kosmopolitiese stede met ‘n byna Europese gevoel, Vir die beste pryse in Kaapstad Akkommodasie Kliek hier.

Durban

Durban is die meeste bekend vir sy strande wat die Goue Myl beset, Vir die beste pryse in Durban Akkommodasie Kliek hier.

Pretoria

Die pragtige pers Jakarandabome nooi besoekers vir ‘n wandeling in hul skaduwee, Vir die beste pryse in Pretoria Akkommodasie Kliek hier.


konferensiegeriewe op versoek bed en ontbyt akkommodasie in centurion | konferensiegeriewe op versoek akkommodasie centurion | centurion konferensiegeriewe op versoek b&b akkommodasie | konferensiegeriewe op versoek woonstelle in centurion | konferensiegeriewe op versoek hotelle in centurion | konferensiegeriewe op versoek hotelle centurion | centurion konferensiegeriewe op versoek huur akkommodasie | centurion bekostigbare konferensiegeriewe op versoek akkommodasie | centurion konferensiegeriewe op versoek selfsorg eenhede akkommodasie | centurion goedkoop konferensiegeriewe op versoek akkommodasie | centurion konferensiegeriewe op versoek vakansie akkommodasie | centurion konferensiegeriewe op versoek kort termyn akkommodasie | centurion konferensiegeriewe op versoek akkommodasie