Bekostigbare Centurion Bed en Ontbyt Akkomodasie – Kyk Online Vir Jou Familie Vakansie in Centurion. Goedkoop Bed & Ontbyt, Selfsorg Eenhede en Goedkoop Familie Vakansie Akkommodasie in Centurion.
– Centurion Rolstoelvriendelik Fasiliteite Akkommodasie –

Lyttelton Eilandhuis

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 540 per unit
  • Kapasiteit: 6
-
Lyttelton Eilandhuis is in die Lyttelton-voorstad in Centurion. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Voortrekkermonument, die Nasionale Dieretuin, die Pretoria Nasionale Botaniese Tuin en Blue Valley Gholflandgoed in. Daar is 3 selfsorg-eenhede, elk met sy eie veilige parkeerplek. Lientjie se Sien Meer
Bedford Manor

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 375 per person
  • Kapasiteit: 8
-
Bedford Manor is 'n selfsorg-woonstel op die eienaar se perseel in Centurion. Die verblyf bestaan uit 2 woonstelle wat individueel versier is. Die solder is 'n moderne selfsorgwoonstel op die boonste verdieping en het slaapplek vir 4 gaste. Dit beskik Sien Meer
Clifton Cafe

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 325 per person
  • Kapasiteit: 4
-
Clifton Cafe is in Lyttleton Manor, Pretoria en bied gehalteverblyf in 2 kamers. Dis in 'n woonbuurt 800 m vanaf Unitas Hospitaal en naby verskeie winkels, restaurante, Centurion Gautrein, Supersport Park en ander geriewe. Die Rose-kamer beskik oor 'n dubbelbed Sien Meer
Fantasties Gastehuis

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 425 per person
  • Kapasiteit: 6
-
Fantasties Gastehuis is in die hartjie van Centurion geleë. Dié gastehuis is naby die N1-hoofweg, en verskeie winkels en restaurante. Dis perfek vir sakereisigers of gaste wat by familie kom kuier. Fantasties Gastehuis het 'n rustige atmosfeer en daar daar Sien Meer
Pretorius Place

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 750 per unit
  • Kapasiteit: 3
-
Pretorius Place is 'n ten volle toegeruste selfsorgwoonstel in Lyttelton Manor, 750 m vanaf Netcare Unitas-hospitaal. Die oopplan-eenheid het 'n privaat ingang en 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed asook 'n Snooza-enkelbed met 'n dik matras. 'n Bababed is op versoek Sien Meer
The Club House Guesthouse

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 510 per person
  • Kapasiteit: 11
-
The Club House Guest House is in Rooihuiskraal, Centurion, geleë en is die ideale wegbreek vir 'n sakereisiger of vakansieganger. The Club House Guest House het slaapplek vir 11 gaste en het 2 selfsorg-eenhede en 3 dubbelkamers met en suite-badkamers. Sien Meer

 Johannesburg Akkommodasie

Johannesburg

Meer as 3 miljoen mense noem hierdie bruisende metropool huis, Vir die beste pryse in Johannesburg Akkommodasie Kliek hier.

Kaapstad

Suid-Afrika se mees kosmopolitiese stede met ‘n byna Europese gevoel, Vir die beste pryse in Kaapstad Akkommodasie Kliek hier.

Durban

Durban is die meeste bekend vir sy strande wat die Goue Myl beset, Vir die beste pryse in Durban Akkommodasie Kliek hier.

Pretoria

Die pragtige pers Jakarandabome nooi besoekers vir ‘n wandeling in hul skaduwee, Vir die beste pryse in Pretoria Akkommodasie Kliek hier.


rolstoelvriendelik op versoek bed en ontbyt akkommodasie in centurion | rolstoelvriendelik op versoek akkommodasie centurion | centurion rolstoelvriendelik op versoek b&b akkommodasie | rolstoelvriendelik op versoek woonstelle in centurion | rolstoelvriendelik op versoek hotelle in centurion | rolstoelvriendelik op versoek hotelle centurion | centurion rolstoelvriendelik op versoek huur akkommodasie | centurion bekostigbare rolstoelvriendelik op versoek akkommodasie | centurion rolstoelvriendelik op versoek selfsorg eenhede akkommodasie | centurion goedkoop rolstoelvriendelik op versoek akkommodasie | centurion rolstoelvriendelik op versoek vakansie akkommodasie | centurion rolstoelvriendelik op versoek kort termyn akkommodasie | centurion rolstoelvriendelik op versoek akkommodasie