Bekostigbare Centurion Bed en Ontbyt Akkomodasie – Kyk Online Vir Jou Familie Vakansie in Centurion. Goedkoop Bed & Ontbyt, Selfsorg Eenhede en Goedkoop Familie Vakansie Akkommodasie in Centurion.
– Centurion Satelliet-TV Fasiliteite Akkommodasie –

13 on Wynne

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 320 per person
  • Kapasiteit: 7
-
13 on Wynne bied 'n gerieflik gemeubileerde kothuis vir 5 gaste asook 'n tweede eenheid ideaal vir 2 gaste, in Eldoraigne, Centurion. Dié kothuis het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en die leefarea het 'n ekstra dubbelbed asook 'n enkelbed. Sien Meer
Somerslus Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 640 per person
  • Kapasiteit: 6
-
Somerslus Guest House is in die sekuriteitsdorp Irene geleë, naby Pretoria, Centurion se middedorp, Midrand, Johannesburg en net 25 minute se ry vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe. Verblyf beskik oor 3 luukse en suite-kamers met lugversorging en het slaapplek vir Sien Meer
Das Kleine Wunder B&B

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 450 per person
  • Kapasiteit: 9
-
Das Kleine Wunder B&B bied luukse akkommodasie, hartlike gasvryheid en uitstekende diens teen billike pryse. Hierdie B&B is in die hartjie van Centurion, naby aan Centurion Winkelsentrum. Ons het twee 2 kamers met enkelbeddens, 1 tripel-kamer en 1 dubbelkamer. Elke Sien Meer
Aanthuizen

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 315 per person
  • Kapasiteit: 2
-
Aanthuizen is 'n gesinsvriendelike woonstel in Valhalla, in Centurion. Dié woonstel bied 2 privaat slaapkamers met 1 badkamer wat met 'n gang verbind word wat dit ideaal vir 'n gesin maak. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede Sien Meer
Bedford Manor

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 400 per person
  • Kapasiteit: 8
-
Bedford Manor is 'n selfsorg-woonstel op die eienaar se perseel in Centurion. Die verblyf bestaan uit 2 woonstelle wat individueel versier is. Die solder is 'n moderne selfsorgwoonstel op die boonste verdieping en het slaapplek vir 4 gaste. Dit beskik Sien Meer
Pete’s Retreat Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 475 per person
  • Kapasiteit: 16
-
Pete's Retreat Guest House is in Zwartkops, Centurion geleë en is naby al die hoofweë na Pretoria/Midrand en O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Verblyf word gebied in 8 gerieflike kamers met en suite-badkamers en 'n TV met afstandbeheer. In 6 van Sien Meer
Cosy Inn

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 750 per unit
  • Kapasiteit: 3
-
Cosy Inn is 'n volledig toegeruste selfsorgwoonstel 3 km van die Netcare Unitas-hospitaal af. Die eenheid is langs die eienaar se huis in 'n stil boomryke straat in Clubview, Centurion en het 'n privaat ingang. Dit bied gehalteverblyf vir oornaggaste Sien Meer
Aliberti Breakaway SA

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 800 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Aliberti Breakaway SA bied selfsorgverblyf in Eldoraigne, 'n moderne voorstad van Centurion. Dis sentraal, naby wêreldklas gholfbane, winkelsentrums en groot snelweë. Daar is 2 oopplan-woonstelle op die eienaar se perseel. Die eerste woonstel is op die onderste verdieping. Die tweede Sien Meer
Rozendal Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 470 per person
  • Kapasiteit: 15
-
Rozendal Guest House bied B&B en is in Lyttleton Manor, Centurion, geleë. Die eienaar bestuur die gastehuis en dit is ook naby die Waterkloof Lugbasis, Netcare Unitas-hospitaal en Lyttleton-winkelsentrum. Rozendal Guest House beskik oor 8 individueel versierde kamers. Hierdie kamers Sien Meer
4 You Self-Catering Accommodation

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 350 per person
  • Kapasiteit: 4
-
4 You Self-Catering Accommodation is ideaal vir sakereisigers, gholfspelers en gesinne vir 'n naweek of sommer in die middel van die week, en is ook kindervriendelik. Dis ook ideaal indien gaste naby hospitale en doktersafsprake moet wees. Dit bied gerieflike, Sien Meer
La Maison

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 640 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
La Maison is in 'n luukse en veilige landgoed in Centurion en bied gehalte selfsorgverblyf. Die verblyf is ideaal geleë vir sakereisigers, vakansiegangers of gaste met familie in die hospitale daar naby. Die eenheid is naby verskeie hoofweë, restaurante, winkels, Sien Meer
Créer du Courage

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 350 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
Créer du Courage is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Die Hoewes in Lyttelton. Dié woonstel is op die onderste verdieping en beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n handstort. Sien Meer
Irene Boomhuis

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 400 per person
  • Kapasiteit: 3
-
Irene Boomhuis is in 'n stil boomryke area in die dorp Irene, suid van Pretoria geleë. Dit is 'n ideale wegbreek vir paartjies en sakereisigers. Die stylvol versierde eenheid beskik oor 'n slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het Sien Meer
The Cedars Bed and Breakfast

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 700 per unit
  • Kapasiteit: 22
-
The Cedars Bed and Breakfast is in Clubview Centurion geleë en bied stil en rustige verblyf naby die sakekern. Die verblyf bestaan uit 7 eenhede wat altesaam slaapplek vir 22 gaste bied. Elke eenheid het koffie- en teemaakgeriewe, 'n waaier, Sien Meer
Sylvia’s Gift Self-Catering Unit

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 335 per person
  • Kapasiteit: 2
-
Sylvia's Gift Self-Catering Unit is in 'n sekuriteitskompleks in Centurion en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger, familiebesoekers of oornaggaste. Dis in Wierdapark-area naby die gewilde Mall@Reds-winkelsentrum, restaurante en skole. Die eenheid is op die boonste verdieping en het 1 slaapkamer Sien Meer
Wilger Gastehuis

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 445 per person
  • Kapasiteit: 17
-
Wilger Gastehuis is in Hennopspark, 'n voorstad van Centurion, geleë. Dit is tussen Pretoria en Midrand en die gastehuis bied slaapplek vir 17 gaste en is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers. Verblyf word aangebied in 6 volledig gemeubileerde en toegeruste Sien Meer
Chipembere Executive Suite

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 600 per person
  • Kapasiteit: 2
-
Chipembere Executive Suite bied eksklusiewe selfsorgverblyf aan die buitewyke van Pretoria. Dis ideaal vir oordeelkundige reisigers en verseker 'n gerieflike, aangename en luukse ervaring in die natuur. Die selfsorgsuite bied slaapplek aan tot 2 gaste en het 'n ruim oopplan-leefarea, Sien Meer
Golfers Paradise

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 2380 per unit
  • Kapasiteit: 8
-
Golfers Paradise is op 'n gholflandgoed in Centurion geleë en bied pragtige gemeubileerde verblyf, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Gaste kan die huis as geheel bespreek. Die boonste verdieping het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir 'n Sien Meer
Aandbloem Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 465 per person
  • Kapasiteit: 18
-
Aandbloem is 'n gastehuis in Eldoraigne, Pretoria. Dit is in 'n sekuriteitskompleks naby verskeie hoofroetes, sakesentrums in Centurion, Pretoria se middestad, Midrand, Fourways en Sandton geleë. O.R. Tambo-, Grand Central- en Lanseria-lughawe is ongeveer 40 km ver en maklik bereikbaar Sien Meer
No.2

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 671.5 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
No.2 is op die toonaangewende Centurion Gholflandgoed geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir sakereisigers, besoekers wat by familie kom kuier of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede, sowel as naby groot hoofweë en lughawens. Sien Meer
Pretorius Place

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 600 per unit
  • Kapasiteit: 3
-
Pretorius Place is 'n ten volle toegeruste selfsorgwoonstel in Lyttelton Manor, 750 m vanaf Netcare Unitas-hospitaal. Die oopplan-eenheid het 'n privaat ingang en 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed asook 'n Snooza-enkelbed met 'n dik matras. 'n Bababed is op versoek Sien Meer
The Monte Carlo B&B

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 1100 per unit
  • Kapasiteit: 18
-
The Monte Carlo B&B is in die eksklusiewe Centurion Residensiële Landgoed en Buiteklub geleë en bied gemaklike verblyf in 'n veilige omgewing met 24 uur-sekuriteit en toegangsbeheer wat gaste die vryheid gee om 'n draffie of 'n stappie te geniet Sien Meer
Clifton Cafe

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 325 per person
  • Kapasiteit: 4
-
Clifton Cafe is in Lyttleton Manor, Pretoria en bied gehalteverblyf in 2 kamers. Dis in 'n woonbuurt 800 m vanaf Unitas Hospitaal en naby verskeie winkels, restaurante, Centurion Gautrein, Supersport Park en ander geriewe. Die Rose-kamer beskik oor 'n dubbelbed Sien Meer
Die Eend

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 230 per person
  • Kapasiteit: 5
-
Die Eend bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat tweeslaapkamer-eenheid in Lyttelton Manor, Centurion. Die Eend het slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers. Die eenheid het ook 'n badkamer, kombuis en 'n TV-kamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en Sien Meer
Centurion Golf Suites

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 1575 per unit
  • Kapasiteit: 28
-
Centurion Golf Suites is die perfekte wegbreek vir sake- of aktiewe vakansiegangers. Hier bied ons luukse verblyf op die gesogte en veilige Centurion Residential Estate & Country Club wat sentraal vanaf al die groot sakekerns en winkelsentrums geleë is. Dit Sien Meer
Anna’s Cottage

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 690 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
Anna's Cottage is in die hartjie van Centurion, in die voorstad van Lyttelton Manor geleë, slegs 850 m vanaf Netcare Unitas Hospitaal. Dié kothuis bied gerieflike verblyf aan 2 gaste en is ten volle toegerus vir 'n oornag kuier of Sien Meer
Accommodation @ Van’s

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 425 per person
  • Kapasiteit: 35
-
Accommodation @ Van's bied bekoorlike selfsorg-eenhede in Pierre van Ryneveld, Centurion geleë. Dit is deaal vir gaste wat gemaklike verblyf naby verskeie geriewe soek. Akkommodasie bestaan uit 9 eenhede en is smaakvol gemeubileer. Daar is slaapplek vir 2 tot 6 Sien Meer
The Hiding Place

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 800 per unit
  • Kapasiteit: 6
-
The Hiding Place is 'n eenheid in 'n stil, rustige sekuriteitskompleks in Centurion. Dis heeltemal privaat, met hoë mure en 'n mooi tuin. Daar is slaapplek vir 4 volwassenes en 2 gehalte-kampbeddens met matrasse beskikbaar vir 2 ekstra kinders. Die Sien Meer
Sekelbos Guesthouse

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 495 per person
  • Kapasiteit: 8
-
Sekelbos Gastehuis is in Eldoraigne, 'n rustige voorstad van Centurion, geleë en is goed ingerig vir entoesiastiese toeriste en sakereisigers. Dit is maklik bereikbaar vanaf die hoofweë soos die N1, die N14 na Krugersdorp en die Ben Schoemanhoofweg via roetes Sien Meer
The Club House Guesthouse

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 510 per person
  • Kapasiteit: 11
-
The Club House Guest House is in Rooihuiskraal, Centurion, geleë en is die ideale wegbreek vir 'n sakereisiger of vakansieganger. The Club House Guest House het slaapplek vir 11 gaste en het 2 selfsorg-eenhede en 3 dubbelkamers met en suite-badkamers. Sien Meer
273 Rhino Retreat

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 495 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
273 Rhino Retreat is in Zwartkop, Centurion in ’n baie bekende en veilige area geleë. Dié selfsorg-eenheid is op die eienaar se perseel, maar het ’n privaat ingang. Die eenheid het ’n kombuisie, slaaparea en ’n en suite-badkamer. Die kombuisie Sien Meer

 Johannesburg Akkommodasie

Johannesburg

Meer as 3 miljoen mense noem hierdie bruisende metropool huis, Vir die beste pryse in Johannesburg Akkommodasie Kliek hier.

Kaapstad

Suid-Afrika se mees kosmopolitiese stede met ‘n byna Europese gevoel, Vir die beste pryse in Kaapstad Akkommodasie Kliek hier.

Durban

Durban is die meeste bekend vir sy strande wat die Goue Myl beset, Vir die beste pryse in Durban Akkommodasie Kliek hier.

Pretoria

Die pragtige pers Jakarandabome nooi besoekers vir ‘n wandeling in hul skaduwee, Vir die beste pryse in Pretoria Akkommodasie Kliek hier.


satelliet-tv op versoek bed en ontbyt akkommodasie in centurion | satelliet-tv op versoek akkommodasie centurion | centurion satelliet-tv op versoek b&b akkommodasie | satelliet-tv op versoek woonstelle in centurion | satelliet-tv op versoek hotelle in centurion | satelliet-tv op versoek hotelle centurion | centurion satelliet-tv op versoek huur akkommodasie | centurion bekostigbare satelliet-tv op versoek akkommodasie | centurion satelliet-tv op versoek selfsorg eenhede akkommodasie | centurion goedkoop satelliet-tv op versoek akkommodasie | centurion satelliet-tv op versoek vakansie akkommodasie | centurion satelliet-tv op versoek kort termyn akkommodasie | centurion satelliet-tv op versoek akkommodasie