Bekostigbare Centurion Bed en Ontbyt Akkomodasie – Kyk Online Vir Jou Familie Vakansie in Centurion. Goedkoop Bed & Ontbyt, Selfsorg Eenhede en Goedkoop Familie Vakansie Akkommodasie in Centurion.
– Centurion Swembad Fasiliteite Akkommodasie –

Aandbloem Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 450 per person
  • Kapasiteit: 4
-
Aandbloem is 'n gastehuis in Eldoraigne, Pretoria. Dit is in 'n sekuriteitskompleks naby verskeie hoofroetes, sakesentrums in Centurion, Pretoria se middestad, Midrand, Fourways en Sandton geleë. O.R. Tambo-, Grand Central- en Lanseria-lughawe is ongeveer 40 km ver en maklik bereikbaar Sien Meer
Chipembere Executive Suite

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 600 per person
  • Kapasiteit: 2
-
Chipembere Executive Suite bied eksklusiewe selfsorgverblyf aan die buitewyke van Pretoria. Dis ideaal vir oordeelkundige reisigers en verseker 'n gerieflike, aangename en luukse ervaring in die natuur. Die selfsorgsuite bied slaapplek aan tot 2 gaste en het 'n ruim oopplan-leefarea, Sien Meer
Créer du Courage

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 350 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
Créer du Courage is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Die Hoewes in Lyttelton. Dié woonstel is op die onderste verdieping en beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n handstort. Sien Meer
13 on Wynne

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 320 per person
  • Kapasiteit: 7
-
13 on Wynne bied 'n gerieflik gemeubileerde kothuis vir 5 gaste asook 'n tweede eenheid ideaal vir 2 gaste, in Eldoraigne, Centurion. Dié kothuis het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en die leefarea het 'n ekstra dubbelbed asook 'n enkelbed. Sien Meer
Aliberti Breakaway SA

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 800 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Aliberti Breakaway SA bied selfsorgverblyf in Eldoraigne, 'n moderne voorstad van Centurion. Dis sentraal, naby wêreldklas gholfbane, winkelsentrums en groot snelweë. Daar is 2 oopplan-woonstelle op die eienaar se perseel. Die eerste woonstel is op die onderste verdieping. Die tweede Sien Meer
Sekelbos Guesthouse

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 495 per person
  • Kapasiteit: 8
-
Sekelbos Gastehuis is in Eldoraigne, 'n rustige voorstad van Centurion, geleë en is goed ingerig vir entoesiastiese toeriste en sakereisigers. Dit is maklik bereikbaar vanaf die hoofweë soos die N1, die N14 na Krugersdorp en die Ben Schoemanhoofweg via roetes Sien Meer
Lapalosa Lodge

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Lodge
  • Prys: Vanaf R 700 per unit
  • Kapasiteit: 32
-
Lapalose Lodge bied luukse verblyf met 'n ontspanne atmosfeer en uitstekende geriewe. Lapalosa Lodge is in Lyttelton, 'n voorstad van Centurion in Gauteng geleë. Ons bied 14 luukse kamers wat almal en suite-badkamers en 'n privaat patio of balkon het. Sien Meer
Bird Song Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 375 per person
  • Kapasiteit: 14
-
Birdsong Guest House is in die lieflike, landelike omgewing Hennopsriviervallei, Gerardsville, Centurion geleë. Die gastehuis bied gesellige verblyf in 'n pragtige huis omring deur luisterryke tuine met volop voëllewe. Dié gastehuis beskik oor 7 eenhede met slaapplek vir altesaam 14 Sien Meer
Die Eend

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 230 per person
  • Kapasiteit: 5
-
Die Eend bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat tweeslaapkamer-eenheid in Lyttelton Manor, Centurion. Die Eend het slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers. Die eenheid het ook 'n badkamer, kombuis en 'n TV-kamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en Sien Meer
Accommodation @ Van’s

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 425 per person
  • Kapasiteit: 35
-
Accommodation @ Van's bied bekoorlike selfsorg-eenhede in Pierre van Ryneveld, Centurion geleë. Dit is deaal vir gaste wat gemaklike verblyf naby verskeie geriewe soek. Akkommodasie bestaan uit 9 eenhede en is smaakvol gemeubileer. Daar is slaapplek vir 2 tot 6 Sien Meer
Inyameko BnB

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 202.5 per person
  • Kapasiteit: 25
-
Inyameko BnB is op 'n kleinhoewe in Centurion geleë en bied keurige verblyf. Inyameko BnB spog met bekostigbare basiese verblyf, ideaal vir reisigers wat 'n plek nodig het om hul koppe neer te lê. Verblyf kan bespreek word in The Sien Meer
Imani Lodge Executive Suites

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 350 per person
  • Kapasiteit: 8
-
Imani Lodge bied verblyf aan in 2 gastekamers op die eienaar se perseel in Centurion. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n individu wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie geriewe. Die Executive Suite is smaakvol Sien Meer
Le Gîte

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 340 per person
  • Kapasiteit: 23
-
Le Gîte op 'n groot perseel in die stil woonbuurt Lyttelton Manor geleë. Dié eenheid is lekker naby Centurion se sakekern, talle winkelsentrums en markte. Die Gautrein se Centurion-stasie, Super Sport Park en NetCare Unitas Hospitaal is slegs 5 minute Sien Meer
Pete’s Retreat Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 475 per person
  • Kapasiteit: 16
-
Pete's Retreat Guest House is in Zwartkops, Centurion geleë en is naby al die hoofweë na Pretoria/Midrand en O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Verblyf word gebied in 8 gerieflike kamers met en suite-badkamers en 'n TV met afstandbeheer. In 6 van Sien Meer
Das Kleine Wunder B&B

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 450 per person
  • Kapasiteit: 9
-
Das Kleine Wunder B&B bied luukse akkommodasie, hartlike gasvryheid en uitstekende diens teen billike pryse. Hierdie B&B is in die hartjie van Centurion, naby aan Centurion Winkelsentrum. Ons het twee 2 kamers met enkelbeddens, 1 tripel-kamer en 1 dubbelkamer. Elke Sien Meer
The Club House Guesthouse

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 510 per person
  • Kapasiteit: 11
-
The Club House Guest House is in Rooihuiskraal, Centurion, geleë en is die ideale wegbreek vir 'n sakereisiger of vakansieganger. The Club House Guest House het slaapplek vir 11 gaste en het 2 selfsorg-eenhede en 3 dubbelkamers met en suite-badkamers. Sien Meer
Golfers Paradise

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 2380 per unit
  • Kapasiteit: 8
-
Golfers Paradise is op 'n gholflandgoed in Centurion geleë en bied pragtige gemeubileerde verblyf, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Gaste kan die huis as geheel bespreek. Die boonste verdieping het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir 'n Sien Meer
The Cedars Bed and Breakfast

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 630 per unit
  • Kapasiteit: 22
-
The Cedars Bed and Breakfast is in Clubview Centurion geleë en bied stil en rustige verblyf naby die sakekern. Die verblyf bestaan uit 7 eenhede wat altesaam slaapplek vir 22 gaste bied. Elke eenheid het koffie- en teemaakgeriewe, 'n waaier, Sien Meer
The Monte Carlo B&B

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 1100 per unit
  • Kapasiteit: 18
-
The Monte Carlo B&B is in die eksklusiewe Centurion Residensiële Landgoed en Buiteklub geleë en bied gemaklike verblyf in 'n veilige omgewing met 24 uur-sekuriteit en toegangsbeheer wat gaste die vryheid gee om 'n draffie of 'n stappie te geniet Sien Meer
Wilger Gastehuis

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 445 per person
  • Kapasiteit: 15
-
Wilger Gastehuis is in Hennopspark, 'n voorstad van Centurion, geleë. Dit is tussen Pretoria en Midrand en die gastehuis bied slaapplek vir 17 gaste en is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers. Verblyf word aangebied in 6 volledig gemeubileerde en toegeruste Sien Meer
Hampton House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 550 per person
  • Kapasiteit: 13
-
Ons gewilde en goed ingerigte gastehuis is oorspronklik in 1953 in Clubview, Centurion, gebou. Dié oase van rus en vrede lê dus in die middel van al die aksie van die stad. Ons gaste kan oornag in een van 5 Sien Meer
4 You Self-Catering Accommodation

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 350 per person
  • Kapasiteit: 4
-
4 You Self-Catering Accommodation is ideaal vir sakereisigers, gholfspelers en gesinne vir 'n naweek of sommer in die middel van die week, en is ook kindervriendelik. Dis ook ideaal indien gaste naby hospitale en doktersafsprake moet wees. Dit bied gerieflike, Sien Meer
Irene Boomhuis

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 400 per person
  • Kapasiteit: 3
-
Irene Boomhuis is in 'n stil boomryke area in die dorp Irene, suid van Pretoria geleë. Dit is 'n ideale wegbreek vir paartjies en sakereisigers. Die stylvol versierde eenheid beskik oor 'n slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het Sien Meer
Irene B&B

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 347.5 per person
  • Kapasiteit: 6
-
Irene B&B is in Irene, Centurion geleë. Dit is naby Irene Village Mall, Route 21 Besigheidspark, Oxford Kantoorpark, Southdowns Kantoorpark, Witchhazel-laan, Highveld Technopark, Eco Park en verskeie ander besighede in Centurion. Irene B&B bied bekostigbare en veilige verblyf met 'n Sien Meer

 Johannesburg Akkommodasie

Johannesburg

Meer as 3 miljoen mense noem hierdie bruisende metropool huis, Vir die beste pryse in Johannesburg Akkommodasie Kliek hier.

Kaapstad

Suid-Afrika se mees kosmopolitiese stede met ‘n byna Europese gevoel, Vir die beste pryse in Kaapstad Akkommodasie Kliek hier.

Durban

Durban is die meeste bekend vir sy strande wat die Goue Myl beset, Vir die beste pryse in Durban Akkommodasie Kliek hier.

Pretoria

Die pragtige pers Jakarandabome nooi besoekers vir ‘n wandeling in hul skaduwee, Vir die beste pryse in Pretoria Akkommodasie Kliek hier.


swembad op versoek bed en ontbyt akkommodasie in centurion | swembad op versoek akkommodasie centurion | centurion swembad op versoek b&b akkommodasie | swembad op versoek woonstelle in centurion | swembad op versoek hotelle in centurion | swembad op versoek hotelle centurion | centurion swembad op versoek huur akkommodasie | centurion bekostigbare swembad op versoek akkommodasie | centurion swembad op versoek selfsorg eenhede akkommodasie | centurion goedkoop swembad op versoek akkommodasie | centurion swembad op versoek vakansie akkommodasie | centurion swembad op versoek kort termyn akkommodasie | centurion swembad op versoek akkommodasie