Bekostigbare Centurion Bed en Ontbyt Akkomodasie – Kyk Online Vir Jou Familie Vakansie in Centurion. Goedkoop Bed & Ontbyt, Selfsorg Eenhede en Goedkoop Familie Vakansie Akkommodasie in Centurion.
– Centurion Troeteldiere Op Versoek Fasiliteite Akkommodasie –

Sparrow Accommodation

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 495 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
Sparrow Accommodation is 'n eenslaapkamerwoonstel wat gerieflik ingerig is in Lyttelton Manor. Dis op dieselfde perseel as die hoofhuis, die eenheid is apart en het 'n privaat ingang. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Sien Meer
Hampton House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 550 per person
  • Kapasiteit: 13
-
Ons gewilde en goed ingerigte gastehuis is oorspronklik in 1953 in Clubview, Centurion, gebou. Dié oase van rus en vrede lê dus in die middel van al die aksie van die stad. Ons gaste kan oornag in een van 5 Sien Meer
Celtis House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 450 per person
  • Kapasiteit: 12
-
Celtis House is 'n juweel wat in die luukse woonbuurt Irene in Centurion geleë is. Dit is slegs 2 km van die N1-hoofweg af en slegs 30 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Ons 6 kamers is individueel versier en Sien Meer
Cosy Inn

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 690 per unit
  • Kapasiteit: 3
-
Cosy Inn is 'n volledig toegeruste selfsorgwoonstel 3 km van die Netcare Unitas-hospitaal af. Die eenheid is langs die eienaar se huis in 'n stil boomryke straat in Clubview, Centurion en het 'n privaat ingang. Dit bied gehalteverblyf vir oornaggaste Sien Meer
Le Gîte

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 330 per person
  • Kapasiteit: 23
-
Le Gîte op 'n groot perseel in die stil woonbuurt Lyttelton Manor geleë. Dié eenheid is lekker naby Centurion se sakekern, talle winkelsentrums en markte. Die Gautrein se Centurion-stasie, Super Sport Park en NetCare Unitas Hospitaal is slegs 5 minute Sien Meer
Bene

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 148.75 per person
  • Kapasiteit: 4
-
Bene is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Lyttelton Manor, Centurion. Dis stapafstand vanaf UNITAS Hospitaal, 4 km vanaf 'n Gautreinstasie en 5 km van die Centurion Winkelsentrum af. Daar is verskeie doendinge en trekpleisters in die omgewing. Sien Meer
Lyttelton Eilandhuis

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 540 per unit
  • Kapasiteit: 6
-
Lyttelton Eilandhuis is in die Lyttelton-voorstad in Centurion. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Voortrekkermonument, die Nasionale Dieretuin, die Pretoria Nasionale Botaniese Tuin en Blue Valley Gholflandgoed in. Daar is 3 selfsorg-eenhede, elk met sy eie veilige parkeerplek. Lientjie se Sien Meer
Imani Lodge Executive Suites

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 350 per person
  • Kapasiteit: 8
-
Imani Lodge bied verblyf aan in 2 gastekamers op die eienaar se perseel in Centurion. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n individu wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie geriewe. Die Executive Suite is smaakvol Sien Meer
Home at Harry’s

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 250 per person
  • Kapasiteit: 8
-
Home at Harry's bied B&B en is in Pierre Van Ryneveld geleë. Dié gastehuis is net 25 minute se ry vanaf Centurion, Pretoria se middestad en die O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Daar is 2 gastekamers wat uniek versier is. Elke Sien Meer
Golfers Paradise

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 2380 per unit
  • Kapasiteit: 8
-
Golfers Paradise is op 'n gholflandgoed in Centurion geleë en bied pragtige gemeubileerde verblyf, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Gaste kan die huis as geheel bespreek. Die boonste verdieping het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir 'n Sien Meer
Irene Boomhuis

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 400 per person
  • Kapasiteit: 3
-
Irene Boomhuis is in 'n stil boomryke area in die dorp Irene, suid van Pretoria geleë. Dit is 'n ideale wegbreek vir paartjies en sakereisigers. Die stylvol versierde eenheid beskik oor 'n slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het Sien Meer

 Johannesburg Akkommodasie

Johannesburg

Meer as 3 miljoen mense noem hierdie bruisende metropool huis, Vir die beste pryse in Johannesburg Akkommodasie Kliek hier.

Kaapstad

Suid-Afrika se mees kosmopolitiese stede met ‘n byna Europese gevoel, Vir die beste pryse in Kaapstad Akkommodasie Kliek hier.

Durban

Durban is die meeste bekend vir sy strande wat die Goue Myl beset, Vir die beste pryse in Durban Akkommodasie Kliek hier.

Pretoria

Die pragtige pers Jakarandabome nooi besoekers vir ‘n wandeling in hul skaduwee, Vir die beste pryse in Pretoria Akkommodasie Kliek hier.


troeteldiere op versoek bed en ontbyt akkommodasie in centurion | troeteldiere op versoek akkommodasie centurion | centurion troeteldiere op versoek b&b akkommodasie | troeteldiere op versoek woonstelle in centurion | troeteldiere op versoek hotelle in centurion | troeteldiere op versoek hotelle centurion | centurion troeteldiere op versoek huur akkommodasie | centurion bekostigbare troeteldiere op versoek akkommodasie | centurion troeteldiere op versoek selfsorg eenhede akkommodasie | centurion goedkoop troeteldiere op versoek akkommodasie | centurion troeteldiere op versoek vakansie akkommodasie | centurion troeteldiere op versoek kort termyn akkommodasie | centurion troeteldiere op versoek akkommodasie